WELKOM

Welkom by ons webtuiste, hier behoort jy bietjie meer van ons fees, gees en geskiedenis te leer. Vind ook uit hoe om vir 2025 kaartjies te bespreek. Glo ons sal jou binnekort by ons fees verwelkom!

“Ek sal julle ‘n nuwe hart en ‘n nuwe gees gee,
Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal
En julle ‘n hart van vleis gee.”

Esegiël 36:26