{"id":55,"date":"2025-02-07T03:07:39","date_gmt":"2025-02-07T03:07:39","guid":{"rendered":"https:\/\/1hartklop.co.za\/?page_id=55"},"modified":"2025-02-08T02:15:19","modified_gmt":"2025-02-08T02:15:19","slug":"geskiedenis","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/geskiedenis\/","title":{"rendered":"GESKIEDENIS"},"content":{"rendered":"\n<p>Bietjie meer as nege jaar gelede het ons met \u2018n selgroep begin, spesifiek vir mans, op Vrydae oggende om 05h00. Elke Bybelstudie is afgesluit deur te luister na \u2018n Gospel Song om ons deur die week te dra \u2013 dit het almal op &#8216;n geestelike &#8220;high&#8221; gehad en God se teenwoordigheid net weer bevestig. <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Jy word in daardie oomblik opgeruk hemel toe, terwyl jou voete steeds vas op die aarde is!<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p> Ons is in hierdie w\u00eareld, nie van hierdie w\u00eareld nie! \u2018n Behoefte het ontstaan vir \u2018n geleentheid om God te verheerlik en Sy Naam groot te maak, op die maat van musiek. <\/p>\n\n\n\n<p><em>Hoekom dan musiek vra jy?<\/em> Musiek is \u2018n universi\u00eale medium wat mense saambring. Engele loof en Prys God op \u2019n daaglikse basis. Hoekom doen ons dit dan nie ook hier op aarde nie? Daarom kom ons as kinders van God saam, om Hom te loof en te prys. <\/p>\n\n\n\n<p>Die aanvanklike plan was om eers net \u2018n klein groepie mense hierby te betrek. Dit was egter nie bedoel om klein te bly nie, want nadat ek hierdie idee met mense begin deel het en met opgewondenheid hieroor gepraat het, het ek net weereens besef: hierdie is \u2018n baie groter behoefte by baie meer mense as wat ek ooit sou kon droom. <\/p>\n\n\n\n<p><em>Wanneer jou drome jou nie bang maak nie, droom jy nie groot genoeg nie. <\/em><\/p>\n\n\n\n<p><em>Fast forward:<\/em> God plant hierdie brandende begeerte in my hart dat ek \u2018n Gospelfees op die planke moet bring,<strong> hier <\/strong>in Moorreesburg. Iets groots, buite in die natuur, daar waar ons naaste aan God voel\u2026 <\/p>\n\n\n\n<p>Dit is dan nou hier waar die 1Hartklop Gospelfees ontstaan het \u2013<em><strong> uit TOTALE OORGAWE en GEHOORSAAMHEID aan GOD.<\/strong><\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-right\">Morne Bruwer<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bietjie meer as nege jaar gelede het ons met \u2018n selgroep begin, spesifiek vir mans, op Vrydae oggende om 05h00. Elke Bybelstudie is afgesluit deur te luister na \u2018n Gospel Song om ons deur die week te dra \u2013 dit het almal op &#8216;n geestelike &#8220;high&#8221; gehad en God se teenwoordigheid net weer bevestig. Jy &hellip; <\/p>\n<p class=\"link-more\"><a href=\"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/geskiedenis\/\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;GESKIEDENIS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-55","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/55","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=55"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/55\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":120,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/55\/revisions\/120"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=55"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}