{"id":117,"date":"2025-02-08T02:13:43","date_gmt":"2025-02-08T02:13:43","guid":{"rendered":"https:\/\/1hartklop.co.za\/?page_id=117"},"modified":"2025-02-08T02:13:43","modified_gmt":"2025-02-08T02:13:43","slug":"ons-sendingveld","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/ons-sendingveld\/","title":{"rendered":"ONS SENDINGVELD"},"content":{"rendered":"\n<p>Ons as mens is nie gemaak om alleen te wees nie en dit is goed wanneer kinders van God die geleentheid het om te fellowship, veral wanneer ons saam kan aanbid. 1Hartklop Gospelfees bied hierdie geleentheid. Alhoewel die sang en musiek die fokuspunt is, wil ons ook \u2018n platform skep vir verskeie liefdadigheidsorganisasies, asook die gemeenskap, om blootstelling te kry, hetsy deur uitstallings, advertensies, optredes of verkope. <\/p>\n\n\n\n<p>Ons probeer \u2018n wye verskeidenheid van uitstallers betrek met verskillende produkte, vanaf Christelike merchandise, juweliersware, kos, koeldrank, verversings en koffie\u2026..GOEIE koffie. <\/p>\n\n\n\n<p>Skole, kleuterskole, kinderhuise en ander liefdadigheidsorganisies maak reeds deel van ons stalletjies op. 1Hartklop Gospelfees wil uitreik na elke huishouding, skool, organisasie, dorp en stad. <\/p>\n\n\n\n<p>Ons is geroep as getuies vanaf Jerusalem na Judea, Samaria en tot die uithoeke van die w\u00eareld. 1Hartklop Gospelfees kan egter net \u2018n sukses wees indien ons kan bande smee met entiteite en idividue wie se motivering strook met die van 1Hartklop Gospelfees. <\/p>\n\n\n\n<p>Sien jy jouself of jou organisasie as deel van 1Hartklop se sendingveld?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons as mens is nie gemaak om alleen te wees nie en dit is goed wanneer kinders van God die geleentheid het om te fellowship, veral wanneer ons saam kan aanbid. 1Hartklop Gospelfees bied hierdie geleentheid. Alhoewel die sang en musiek die fokuspunt is, wil ons ook \u2018n platform skep vir verskeie liefdadigheidsorganisasies, asook die &hellip; <\/p>\n<p class=\"link-more\"><a href=\"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/ons-sendingveld\/\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ONS SENDINGVELD&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-117","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/117","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=117"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/117\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":118,"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/117\/revisions\/118"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/1hartklop.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=117"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}